BURGERS, KERRIE EN RYS EN PANNEKOEKE

Bestel Nou

BURGERS, KERRIE EN RYS EN PANNEKOEKE

Karate en Gimnastiek ouer.


NHK POTCH-NOORD BESTELLINGSVORM:


Op Donderdag, 30 Mei 2024 word daar nie kos gemaak nie maar bederf jou gesin deur vroegtydig te bestel!!


Kerrie en Rys & Pannekoeke & nou ook op aanvraag Hamburgers net soos NHK Potch-Noord dit kan doen, gaan beskikbaar wees DV op:

DONDERDAG, 30 MEI 2024.


Plaas u bestelling en dit kan afgehaal word by kerk, Hennie Binglestraat 15.


U kan afhaaltyd kies tussen 16:00 - 18:00. Vul asb tyd in, sodoende kan ons verseker u produk vars gebak en warm is. Indien u later afhaaltyd verkies, vul asb so in en ons poog om u tegemoet te kom.


Kerrie en Rys @ R50 per bakkie


Pannekoek sonder of met kaneelsuiker @ R6 per pannekoek.


Hamburgers met en sonder garnering @  R45

Hamburgers met kaas @ R50


Bestel asseblief voor WOENSDAG, 29 MEI 2024 - 12:00.


Moet dit nie misloop nie!


KLIK OP TROLLIE REGS ONDER FOTO OM HOEVEELHEID TE BESTEL.

Made with neartail